Klasse
Kunsklas
1 uur les, 1 x per week




Kunsklasse vir kinders:
​
Gr R tot Gr 3 klas
Donderdag middag
13h15 tot 14h45
​
Juniors en Seniors klas
Donderdag middag
15h00 tot 16h00​​
​
Gr R tot Gr 3 klas
Vrydag middag
13h15 tot 14h15
​
Gr 2 tot Gr 3 klas
Vrydag middag
14h30 tot 15h30
​
Seniors klas Gr 4 tot Gr 6 klas
Vrydag middag
15h35 tot 16h35
​
Kunsklasse word gegee by:
Die Kunskamer
The Linden Hub
57, 7de Straat
Klein klasse vir individuele aandag.
Ontspanne atmosfeer.
Alle voorraad ingesluit by klasfooie.
Fooie: R600 per kind per maand. (vooruitbetaalbaar)
Alle voorraad en materiaal is by die klasfooi ingesluit.
​
Modules word gevolg in skool semesters - 10 lesse per semester
Geen krediet word gegee vir klasse wat gemis word nie.
Daar is 'n geleentheid vir opmaak-lesse elke eerste Saterdagoggend van die maand.
Tyd van opmaakles: 10h00 - 12h30.
By die Kunskamer in Linden