top of page

Ankia van der Merwe

2003 BA Skone Kuste - Universiteit van Pretoria (Honneurs)​

Illustrasie

Kinderboeke:

"The Fox and the World" &

"Feeling Small" (Moira Sino)

"Jacob's Ladder"

​

Bg boeke is tans beskikbaar deur Amazon en Kindle. Volg die skakel om meer uit te vind.

Skilder en Illustrasie

Illustrasies, Digitale Illustrasies en Skilderye is beskikbaar op Facebook, Instagram. Volg die skakels hieronder.

Toekennings

2001  African Renaissance Wenner - toegeken deur die Italiaanse Ambassade en die Universiteit van Pretoria

2002  Bettie Celliers Barnard Toekenning vir skilder in samewerking met die Universiteit van Pretoria

Uitstallings

My werk is tans beskikbaar aanlyn op verskeie platvorms asook by 'n paar Gallerye.  

Kontak my direk vir meer hieroor.

bottom of page