top of page
17978412605047849_edited.jpg

Hallo

Meer oor die Kunsklasse

Kreatiwiteit en innovasie is deel van ons kinders se toekoms.  By die Kunsklasse leer ons saam om kreatief te dink en nuwe idees lewe te gee!  Hier word kinders, asook volwassenes, 'n spasie gegee om te groei en te ontdek.

Kom deel in die opwindende reis!

18034278766467641_edited.jpg
Dark Blue Playful Organic Art Workshop I
Screenshot_20230701_172230_edited.jpg
Screenshot_20230701_172256_edited.jpg
bottom of page